Thora Birch

Thora Birch
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Maart 1982 (1982-03-11)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Thora Birch (gebore 11 Maart 1982)[1] is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Patriot Games (1992), Hocus Pocus (1993), American Beauty (1999), en Ghost World (2001).

  1. TV.com (14 November 2012). "Thora Birch" (in Engels). TV.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 November 2019. Besoek op 3 Julie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy